|
Omskep ou blikkies in interessante geskenkhouers of planthouers. Sny
blommetjie patrone uit die oopgemaakte deksels van blikkies met 'n
blikskęr. Heg die blommetjies aan die blik met 'n klinknael.
Maak 'n draad handvatsel en versier dit met mooi glas krale.
Die resultaat is 'n wenner 'Recycle Tin' geskenkhouer! |