Hieronder is voorbeelde van onlangse Dawie ontwerpte
logos en illustrasies.
Below are examples of Dawie designed logos and
illustrations.
 |
Dawie's new logo. The little bean is called 'Whatt?' |
 |
A logo for a video production house. |
 |
Dawie sê: "Dit is
werklik verbasend, as 'n mens daaroor nadink, hoeveel gesegdes in
Afrikaans iets te doen het met skape, wol en selfs lammertjies. Japie
en Gertruida, twee Merino skape van die Overberg distrik, herinner jou
graag op 'n pittige manier hieraan. Hulle is baas wolhaarstorie
vertellers wat op 'n bekkige manier
allerlei skaap-kwinkslae in
Afrikaans kwyt raak. Naas die oorspronklike skilderye van die skaap
karaktertjies, is hulle gesegdes onlangs ook op gebruiksartikels
aangebring. |
|